Listeners requests: Recent Episodes

Cape Pulpit 729AM

Cape Pulpit - Listeners requests, All your special requests for podcasts in one place!

View Details

26.04.2024 - VROUE VAN HOOP - LIZA NEL - VRA GOD

View Details

09.01.2023 - Leef Chtristus - Vriend van God

View Details

Wanda gesels met Andre Diederichs, ʼn ou bekende op die radiostasie se luggolwe. Hy het reeds 10 boeke gepubliseer maar is die boek, NALATENSKAP, sy eerste Afrikaanse fiksie. Hy bestuur die Familieonderneming-Assosiasie van Suid-Afrika en het al meer as 400 familieondernemings in Suid-Afrika, en elders in die wêreld, gekonsulteer. Die verhaal in die boek is gebaseer op sy uitgebreide ervaring van die soet en suur wat in familieondernemings afspeel.

Hy is ook ʼn hoofkarakter in die boek. Soos die eerste proefleser, Ronelle Elle se: “Die boek is in ʼn tipiese Francine Rivers styl geskryf. Die verhaal is lewensopvatlik, met ʼn sterk ondertoon van Christelike waardes. André skryf die boek in die eerste persoon en skroom nie om sy eie foute en lewenslesse uit te wys nie. Dit maak die boek ʼn wenner.”

View Details

27.07.2022 - Steve Zimmerman - 10 Asignments for Life

View Details

23.07.2022 - Naweek Aktueel - Jannie Pelser

View Details

15.07.2022 - TWR - DIE BYBEL VIR VANDAG 453

View Details

04.08.2021 - Radio Kansel die moederstasie van Kaapse Kansel 729AM verjaar! Hulle vier 40 genade-jare op die lug! Johann Els het met Kosie Burger oor sy pad met Radio Kansel gesels

View Details

13.02.2021 - Radio Kaapse Kansel 729AM het op 13 Februarie vanaf 09h00 - 16h00 die Ester Konferensie uitsaai. Dit is vir ons 'n voorreg om te kan hande vat met die Turn to God bedieninge om hierdie konferensie ook hoorbaar te kon maak vir al ons Wes-Kaapse luisteraars en wyer. Goeie nuus!!! Hier is die konferensie ook beskikbaar op Potgooi! Luister gerus na die 2021 Ester Konferensie met Ds Elza Meyer.

Ian Oliver - Shares his Testimony