Having your ear close to the Holy Spirit will prevent the light of truth to be bent into a ray of deception.
Die mense was veronderstel om 'n gesonde huis van waarheid en liefde vir die Here te bou, maar hulle sonde was eintlik die bou van 'n swak en gekompromitteerde nasie. In plaas daarvan om die mense hieroor te waarsku, het die profete verkies om die mense se sonde te ignoreer, vir hulle te vertel dat alles net goed is en die ongesonde struktuur wat die nasie gebou het, te dra.
Joh 16:7,13-15 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig. 14 Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig. 15 Alles wat die Vader het, is myne; daarom het Ek gesê dat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.
God se waarskuwings dien om ons te herinner aan die voorwaardelikheid van Sy beloftes aan Sy kerk. As 'n mens die voorwaardelikheid van die beloftes vergeet, soos die Jode gedoen het, moet hy eers God se waarskuwings verwerp. Vandag fokus sommige slegs op God se beloftes van voorspoed, en bied hulle daardie beloftes aan wat God se optimale plan vir Sy kerk openbaar, terwyl hulle weier om ook Sy waarskuwings voor te lê wat die voorwaardelikheid van daardie beloftes en die alternatief in die lig van ongehoorsaamheid openbaar.
Kol 3:10-17 en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper,11 waar daar nie Griek en Jood, besnedene en onbesnedene, barbaar, Skith, slaaf, vryman is nie, maar Christus is alles en in almal.( Met die nuwe mens beklee sien nie meer die fisiese mens) 12 Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.13 Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ‘n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. 14 En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.
Ek het geslaap, terwyl my beminde klop: Hy en Sy Vader werk tot nou toe. Dis reeds laat in die nag, Sy hoof is vol dou, Sy haarlokke vol nag druppels. Ek het met baie moeite opgestaan, maar my beminde was reeds weg. My hande drup met olie ek het Sy tyd vir my lewe gemis. Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die HERE van die leërskare. Ter wille van my huis wat in puin lê, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop. Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek ‘n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE Hag 1:4-9 / Song 5:2-6
Want die ywer vir u huis het my verteer. Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis verkies.Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.
'n Rigter was soos 'n politieke of militêre leier wat God sou oprig om die vyand te verslaan. In die wydste sin beteken die Hebreeuse woord “shophet”, wat met "regter" vertaal word, "bringer van geregtigheid".So het Jesus gekom as die regter van alle tye om alles vry te maak van die vloek van die duiwel en die grondgebied weer vrugbaar te maak. Sy uintdoel om rigters ooral op hierdie aarde te plaas wat die aarde kan vrymaak van sy berowers
Luk 12:49-51 Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was! Maar Ek het ‘n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word Ek totdat dit volbring is! Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid.Dan Kom Jesus in die beeld van Sy Vader as die vuur om ons te heilig om self voor die Vader te kan staan en nie verteer te word nie. So sal ons dan die aarde kan reinig met die woord en heilig met die krag en vuur.
God waarsku ons elke dag, dat ons moet waak oor hierdie Godelike band, want dis uit hierdie band waar liefde volmaak is en ons ook oorvloei kinders sal word
Hierdie was n gedig uit die rolprent "Molders of Dreams" Onderwysers vergeet soms dat elke kinder droom vasgevang is in die bewondering van die baie kleines. Glo die gawe van liefde
Wanneer ons toelaat dat emosie en gevoelens ons domineer , haal ons ons oe af van God en plaas dit op onsself. Vrees laat ons meer luister na mense as na God/ Joh 12:42-43 Maar tog het selfs baie van die owerstes in Hom geglo; maar ter wille van die Fariseërs het hulle dit nie bely nie, om nie uit die sinagoge geban te word nie. Joh 12:43 Want hulle het die eer van die mense meer liefgehad as die eer van God.
Weet jy wat die waarde van jou hart is en hoe om dit te beskerm in hierdie tyd van oorlog? Daar is niks groter van waarde as die hart wat beskerm moet word, maar dis die goedkoopste item op die markplein van die wêreld.
Die staal deur ( Bereken die koste) Se Naam Luk 14:27 En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie. Die bespieders het uitgegaan na die beloofte land. Die groot mense gesien, die koste bereken en die prys was te groot. Num 14:3-4 En waarom bring die HERE ons na hierdie land om deur die swaard te val? Ons vroue en ons kinders sal ‘n buit word. Sal dit nie beter vir ons wees om na Egipte terug te gaan nie? 4 En hulle sê vir mekaar: Laat ons ‘n hoof aanstel en na Egipte teruggaan.
Faith understands that there is an invisible realm behind all things, that God rules over it as a real and actual Creator and that this God is not an impersonal force of fate but rather a God who loves and rewards those who seek after Him.
Jou gedagtes is satan se hoofteiken. Indien hy jou gedagtes kan oorwin, het hy jou oorwin. Jy is net so geestelik as jou gedagtes (Rom 8:5-7). “Bo alles, wees versigtig wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Spr 4:23.
So great is this light-dark contrast that the Christian must live separately from the Satanic kosmos and all its allurement. This separation from the kosmos will involve sacrifice because so much of this age is controlled by these evil powers. Indeed separating ourselves from them is akin to crucifixion
The Lord's Prayer asks us to pray for a restoration of the broken connection between Heaven and Earth This restored connection is known as the Kingdom of God. The Kingdom of God is simply God turning up as King, and often in some manifestation of power. Jesus' disciples were to pray for God to rule here on earth. And not just God's rule here and there, but for complete obedience to be manifested here on earth as it is in Heaven.
We’re made new as believers in Him, and then are continually being “made new,” for it’s a constant process until we are in Heaven. This means we must choose to put off the old self, letting go of all the old habits, patterns, or sins, and take up the new, focusing our thoughts and heart on Christ’s truths.
"Gee ons vandag ons daaglikse brood." Dit is asof hierdie gebed wat die Here vir ons geleer het, in die jongste tyd weer sy trefkrag terugvind. Werkloos, uitgeboer en finansieel geknak het 'n stukkie brood in die kas vir baie van ons mense weer iets kosbaars geraak.
Dis hoe GOD se genade en liefde in die wêreld versprei – deur jou en my! Jesus het vir ons duidelik kom wys dat Hy Sy geur orals aan alle mense versprei het. In Sy geselskap was die armes en die verstotenes, die sondaars en die prostitute almal welkom. Want Hy het geweet dat die geur wat Hy versprei in hulle lewens ’n verskil kan maak. Netso moet jou manier van lewe, jou liefde vir jou naaste (én verste!) die geur van Jesus versprei!
Some prophets are called to comfort the afflicted (see Isa. 40:1). Others afflicted the comfortable. That was Amos’s irksome assignment. The temptations people face during times of prosperity are different om the temptations they face when times are hard (Prov. 3:7-9). During hard times God tests our faith. During good times he tests our character.
The new nature does not have to become sinless, it is sinless. It is Christ in you the hope of glory. It is born of the Spirit. It is born of the Word of God. It is born of God. It cannot sin. Nor does it ever even desire to sin, no not the least little bit. Your new nature loves the law of God, the righteousness of God and everything about God.
Dink aan jouself as die skrynwerker. Dink aan u huis. Elke dag slaan u 'n spyker, plaas 'n plank of rig 'n muur op. Bou verstandig. Dit is die enigste lewe wat u ooit sal bou. Al leef jy dit net vir een dag meer, verdien dit daardie dag om genadig en met waardigheid geleef te word. Die plaatjie aan die muur sê: "Die lewe is 'n doen-dit-self-projek." Wie kan dit duideliker sê? Jou lewe vandag is die resultaat van jou houding en keuses in die verlede. Jou lewe môre sal die gevolg wees van u houding en die keuses wat u vandag maak.
Walking in the Spirit is, for all intents and purposes, exactly the same as living out from your new nature, the new creation that you are. You have a new self that is created in righteousness and truth and when you tap into this and 'put it on' you live in righteousness and truth. The new nature is the nature of Christ and cannot sin, nor is it able to do so because it is born of God and not of the flesh
Pray that God will awaken your spirit to the love of God, opening your 'faith senses', that is your spiritual eyes and spiritual ears, to the goodness and wonder and kindness of the Savior. Press in to inherit these things. Stir up your faith to lay hold of the promises that are yours as part of the eternal covenant.
The New Covenant calls us to be Spirit-Followers rather than Law-Keepers or Flesh-Indulgers.
In our modern lives we have become spiritually dull. We are unsure whether it is God, the Devil or our own desires that are leading us. We are lost and confused and have great difficulty following the Holy Spirit so we often revert to Law, or to our own strength and reason or even to despair. But God CAN be trusted and He can and does lead His people.
Jy kan nie altyd die situasie kies waarin jy jou bevind nie, maar jy kan wel kies hoe jy dink en optree.
In die tuin van eden was die mens in volmaakte liefde. Na ons uitgewerp is, is verwerping ons grootste vrees en aavaarding ons diepste behoefte. Jesus versoen die gees mens, maar ons dien God nog uit die plek van verwerping.