Flip Loots praat met die Nasionale direkteur van Operasie Mobilisasie, Andre van der Bergh.
Flip Loots gesels met dr. Wim Dreyer, dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria en voorsitter van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormede Kerk in Afrika.
Flip Loots stel jou voor aan ds. Sakkie Weber, Moderator van die Christelik-Gereformeerde Kerk.
Flip Loots stel jou voor aan Neville Norden, stigter, senior herder en leraar van Lewende Woord Bedieninge.
Flip Loots stel jou voor aan Neville Norden, stigter, senior herder en leraar van Lewende Woord Bedieninge.
Flip Loots stel jou voor aan ds. Tommie Solomons, Moderator van die Rynse Kerk in Suid-Afrika.
Flip Loots stel jou voor aan prof. Fika Janse van Rensburg van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, en Rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.
Flip Loots stel biskop Horst Müller van die Evangelies-Lutherse Kerk van Suid-Afrika aan jou bekend.
Flip Loots stel jou voor aan dr. Maniraj Sukdaven, leraar van die Reformed Church in Africa en dosent aan die Universiteit van Pretoria.
Angeline Swart, direkteur van die Teologiese Seminarium van die Calvyn Protestantse Kerk is aan die beurt in die vyfde aflewering van die reeks.
Biskop Graham Rose van die Katolikeke Kerk is aan die beurt in die vierde aflewering van die reeks.
Prof. Nelus Niemandt, uittredende moderator van die NG Kerk aan die beurt in die derde aflewering van die reeks.
Prof. Nelus Niemandt, uittredende moderator van die NG Kerk aan die beurt in die derde aflewering van die reeks.
Flip Loots gesels met prof. Mary-Anne Plaatjies, moderator van die Verenigende Gereformeerde Kerk, wat sê dat sy hoorbaar gehoor het hoe God haar tot die bediening roep.
Flip Loots gesels met dr. Isak Burger, president van die AGS van Suid-Afrika, wat aanvanklik medies wou studeer.