North-West University Innovation: Recent Episodes

OFM

An ever-changing world demands innovation that leads to progress. Planning, passion and perseverance are at the core of transforming ideas into applications. The North-West University is at the forefront of innovation in various fields. Explore the future with experts offering insights on the latest offerings in research and development. Tune in to 'North-West University Innovation' on At Lunch, Wednesdays at 12:30. North-West University - a leader in innovation. It all starts here.

View Details

In hierdie episode gesels Gerben van Niekerk met Pieter Moller oor die waarde van ‘n nagraadse kwalifikasie….

View Details

’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. In hierdie episode van ‘North West University Innovation’ gesels Gerben van Niekerk met Dr Duane Asslett by forensiese Rekenmeesterskap oor korrupsie…

View Details

’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Gerben van Niekerk gesels met Dr Mia Bothma van die skool vir bestuurswetenskappe oor kliënte gedrag…

View Details

’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Theo Venter oor die waarde van ‘n MBA…

View Details

Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Prof Juaneè Cilliers van stads en streekbeplanning oor self-voedende stede…

View Details

’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Prof Anja Franken oor beroepsgesondheid...

View Details

Enriko Klopper gesels met Dr Johnny van der Merwe, senior lektor in landbou-ekonomie, oor die jongste verwikkelinge in die vakgebied.

View Details

Enriko Klopper gesels met Dr Johnny van der Merwe, senior lektor in landbou-ekonomie, oor die waarde van hierdie veld vir produsente...

View Details

Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Prof Elmarie Slabbert, die direkteur van die navorsingseenheid vir toerismebestuur, oor bemarking van navorsing en nagraadse studies in Toerismebestuur by NWU.

View Details

Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko gesels met Corneels Schabort oor Ingenieurswese in 2020 en NWU se ingenieursweek…

View Details

Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Prof Waldo Krugell oor ondermeer wanneer die ekonomie na verwagting kan begin herstel ná Covid-19…

View Details

Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Prof Waldo Krugell oor ondermeer wat dit beteken om soos ‘n ekonoom te dink.