preke Josua – PRO REGNO : Recent Episodes

None

“Daarom, omdat ons ’n ONWANKELBARE KONINKRYK ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.” (Heb. 12:28)

View Details

Die Here wat ons verlos stry ook vir ons! Skriflesing: Josua 10:1-15 en Markus 4:35-41 Preekteks: Josua 10:1-15 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-23): Aflaai: Josua 10 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Daar is blydskap en vreugde […]

View Details

SONDE EN GENADE Skriflesing: Deut.7:1,2; 20:10-18; Josua 9 en Lukas 15:18-24 Preekteks: Josua 9 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-09): Aflaai: Josua 9 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, As mens Josua 9 die eerste keer lees, […]

View Details

IS DAAR BELANGRIKER DINGE AS OM GROND EN BESITTINGS TE VEROWER ? Skriflesing: Deut.27:1-26; Josua 8:30-35 en 1 Kor.16:22-24 Preekteks: Josua 8:30-35 Preekopname (GK Carletonville, 2016-09-25): Aflaai: Josua 8:30-35 (regs kliek en dan ‘save as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In […]

View Details

DIE HERE TUG ONS SODAT ONS DIE WEG VAN GEHOORSAAMHEID SAL LEER  Skriflesing: Josua 8:1-29 en Hebreërs 5:6-10 Preekteks: Josua 8:1-29 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-10): Aflaai: Josua 8:1-29 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons het in Ps.89:12,13 gesing dat die […]

View Details

ALLE VOLKE MOET DIE HERE PRYS Skriflesing: Gen.12:1-3; Psalm 47; Gal.3:7-9 Preekteks: Psalm 47 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-17): Aflaai: Psalm 47 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Psalmboek bestaan uit verskillende soorte Psalms,bv lofsange (bv. Ps.100), klaagliedere (bv. Ps.70), dankseggings […]

View Details

DEUR EEN DIE DOOD VIR ALMAL DEUR DIé EEN DIE LEWE VIR BAIE  Skriflesing: Josua 7 en Romeine 5:12-21 Preekteks: Josua 7 Preekopname (GK Carletonville, 2016-06-05): Aflaai: Josua 7 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die tema is: Deur een se […]

View Details

DIE BANVLOEK VAN DIE HERE  Skriflesing: Lev.18:24-30; Deut.18:9-14; Josua 6 Preekteks: Josua 6 Preekopname (GK Carletonville, 2016-05-22):   Aflaai: Josua 6    Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo) Geliefdes in Jesus Christus, Ons is oppad na die nagmaalstafel volgende week, DV. En alles wat die nagmaal beteken, […]

View Details

DIE LEEROWERSTE VAN DIE HERE LEI ONS IN DIE STRYD EN OORWINNING Skriflesing: Josua 5:1-6:5 en Efesiërs 6:10-20 Preekteks: Josua 5 (“13 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan ‘n man teenoor hom met ‘n ontblote swaard in sy hand; en Josua het na hom gegaan en […]

View Details

Moenie vergeet van die Here se wonderdade  in Christus vir ons nie ! Skriflesing: Josua 4 en Johannes 20:26-31 Preekteks: Josua 4 (v.24, “Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.”) Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-24): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, “Ek het vergeet” “Jammer, ek het […]

View Details

Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei Skriflesing: Josua 3 en Hebreërs 9:1-15 Preekteks: Josua 3 (v.11, “Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.”) Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-10): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, […]