Good News Time - Theme of the Day: Recent Episodes

Radio Pulpit

Our Theme of the Day is mostly based on The Word for Today, Die Woord vir Vandag, or our youth devotional, word4u2day. When we have a strong response from our listeners we give feedback, based on the Word of God.

View Details

Wynand en Janine gesels oor wat die Woord sĂȘ oor die genesis van die aarde en die mens, en hoe dit onversoenbaar is met ewolusieleer.

View Details

Wynand en Janine gesels oor hoe ons in 'n oorlog vir ons siele gewikkel is, en daarom proaktief ons fokus op die Here moet hou, aktief Sy Woord moet lees, aanbid, bid en besig moet wees met Sy dinge... om sodoende ons Geeslike lewens te beskerm. Hy is nie eerste in ons lewens nie, Hy is alles!

View Details

Daar is tye wat ons langer moet volhou as wat ons gedink het ons sou... baie langer. Tye wat ons moet aanhou bid en aanhou gehoorsaam wees, maar teen die tyd kos dit ons en is die geloof maar skaars. Wat nou? Wynand en Janine praat daaroor.

View Details

Heelwat luisteraars het vanoggend erken daar is nog iemand in hulle lewe wat hulle moet vergewe. Maar hoe doen mens dit? Wynand & Janine vat jou deur die Woord en bemoedig jou om die stap te neem