Radio Suidkus: Recent Episodes

Radio Suidkus..

View Details

My boetie Hanz Jansen van Rensburg

View Details

N kort Kersboodskap..."Die uur"

View Details

Hy is waaroor Kersfees gaan en Jaco die "man met die goue stem" vat ons in met hierdie baie pragtige lied,geskryf deur (Charles Skeen) en gekomponeer deur Jaco van Staden!

View Details

Ek deel een van my eie liedjies wat ek so n paar jaar gelede laat opneem het. Waarskuwing Hierdie is n Heilige Gees geinspirerende lied indien jy bang is vir die prediking van die Evangelie moet asb nie luister. Aan die wat die kans wil waag mag jy God se gees ervaar in hierdie boodskap. Onthou God is Oral Alom! Carel jy het gevra vir een van my liedjies hier is hy track no 6 op my album " He Cares"

View Details

Radio Suidkus verwelkom al ons baie nuwe vriende hier.Kom maak gerus nader kennis met ons op ons webblad www.radiosuidkus.org Ons amptelike uitsaai datum is Januarie 2016 pen dit neer jy wil dit nie misloop nie. Ons het pragtige omroepers en nuwe musiek ontvang iets om na uit te sien!

View Details

Radio Suidkus nooi jou uit, kom maak saam met ons n nuwe begin in 2016 Ons bied aan.. .Die " Goue Evangelie Lyn" " Golden Gospel Line" n Platvorm vir die volle Evangelie. in Woord, Musiek en geteuienisse!
Is jy n Evangelis. Predikant, Pastoor wat n platvorm soek om God se woord te deel?...
n Gospel sanger met n Gospel CD al uit?
Het jy n getuienis?
Jy is op die regte plek. Maak met my kontak en ons deel dit wat God op jou hart gele het, Woord, Musiek of getuienis!

View Details

Ontmoet vir Lorraine Paynter haar eerste Radio Uitsending vind plaas in Januarie 2016. . Lorraine is n Digter , Skrywer en Inspirasie Glansie. Lorraine gaan vir ons daaglikse Inspirasies en Motiverings bring.
Hier is so n voorsmakie van haar program wat sy gaan kom aanbied.

View Details

Ontmoet vir Sonet Robbers. Sonet haar eerste Radio Uitsending vind plaas in Januarie 2016. . Sonet is n diere kenner was in die onderwys en sy was ook n omroeper by Bay Fm het n baie goeie oor vir musiek het baie vroeg in haar lewe met musiek kennis gemaak. Hier is so n voorsmakie van haar program wat sy gaan kom aanbied.

View Details

Ontmoet vir Jan Adriaan sy eerste Radio Uitsending vind plaas in Januarie 2016. Jan Adriaan is n Akka Pelle sanger ,Skrywer, Digter ,Rekenmeester en Lektor aan die Universiteit van Stellenbosh. Hy is ook die seun van Ds Dreyer van Durban. Hier is so n voorsmakie daarvan.! Maak met hom kennis hy is n diep man met n diep stem en diep gedagtes!

View Details

Radio Suidkus verjaarsdag wense 16 Oktober

View Details

Radio Suidkus wens die volgende vriende n voorspoedige verjaarsdag!
Jaco Mans
Mell Miller
Corneluis Fourie
Dawid Minnaar
Johan De Lange
Leonie Forguhar

View Details

Radio Suidkus wens die volgende vriende geluk met hul verjaarsdag!
Zieg Reinard Mulke
Fred C van Niekerk
Alta Steenkamp
Pst Shirley Ceaser
Linda van Zyl
Richard Glanville
As Botha

View Details

Hierdie Pragtige diep stem behoort aan Jan Adriaan Dreyer. Jan Adriaan is nou een van ons nuwe advertensie stemme. Hierdie baie talentvolle man is self ook n AkkaPelle sanger van Durban en tans Lektor aan die Universiteit van Stellenbosh.

View Details

Hou So die Sonde uit jou huwelik uit!
Spreekster: Jana Swart
Radio Suidkus
Tel: 031 467 1566
Epos: janaonradio@gmail.com
web: www.radiosuidkus.org

View Details

Radio Suidkus verwelkom al ons nuwe vriende Luisterrars en kunstenaars. Ons is n nuwe aanlyn Radio stasie vanuit Durban Kzn wat binnekort die luggolwe gaan tref. Hier is n voorsmakie van dit wat gespeel gaan word. Kunstenaars se musiek hier gebruik is. Chris Brits, Chriszelda Botha,Dewald Steyn en Chalottte Bennette.

View Details

Hier is n demo clip van die digter en skrywer: Edna Cane. Uit haar engelse gedig...We are rolling by faith.
Aangebied deur :Jana Swart
Radio Suikus en Voice Over Productions
Durban Studio: 031 467 1566

View Details

Hier is n demo clip van die digter en skrywer: Edna Cane. Uit haar engelse gedig...We are rolling by faith.

Aangebied deur :Jana Swart
Radio Suikus en Voice Over Productions
Durban Studio: 031 467 1566

View Details

Hier is een van my eie liedjies gesing deur myself in 2008 by die Absa Stadium. Dit was n Praise and Worship Festival for Jesus! Hierdie liedjie dra ek spesiaal op aan almal wat siek is of probleme het met die boodskap Hy is die een wat die storms stil Hy is die God van Israel Hy is die groot ek is . Los jou probleme vandag by Sy voete Hy is in beheer!

View Details

Goeie more liewe Digters en Skrywers. Eerstens wil ek baie dankie se aan al die Digters wie se werk ek al op audio gesit het asook diegene wie se gedigte ek mee besig is en wat by my geboek is. Dis n baie groot voorreg. Hier is net so n voorsmakie van wat ek doen Hier stel ek Driekie Grobler aan julle bekend. Haar Cd is alreeds voltooi en beskikbaar.

View Details

Hier is n kort audio clip van n gedig voorlesing deur my van Driekie Grobler Geestelike berader en skrywer. Pappa Vader hierdie gedig is no 4 op haar Cd wat binnekort beskikbaar sal wees.

View Details

Digters Cd's hier is n voorbeeld van die werk wat ek lewer...Hier is Een van Heleen Malherbe se gedigte van uit haar Digbundel "Die lewe se loop"Voorgelees en verwerk deur my jana

View Details

Baie welkom in ons eerste Exodus uitsending saam met my Jana op Extreme fm. Vandag se woord kom uit Exodus 15:27 God seen ons gehoorsaamheid. Luister gerus HY HET VIR JOU N BOODSKAP HY WIL JOU SEEN!
Exodus Inspirasies word elke Sondag Oggend tussen 9 en 10 hier op Extreme uitgesaai deur my Jana

View Details

1 uur nuus en weer op Extreme Fm gelees deur: Jana Swart Skakel daagliks in van Maandae tot Vrydae om 8 uur soggens 1 uur smiddae en 6 uur saans vir nuus en weer saam met my en onthou daarna volg heerlike programme en musiek deur baie goeie omroepers:)

View Details

Hier is n uitreksel uit die Heleen Malherbe Gedigte wat binnekort op CD Beskikbaar sal wees. Maak solank met hierdie pragtige digter kontak vir meer inligting hieroor.
Voorlesing en verwerking: Jana Swart Extreme Fm Presenter 2014
Durban Studio: 031 467 1566

View Details

Extreme Fm bied aan..." kroondigter " Willa Potgieter Truter met n Kaalvoet Plaasgedig vir Paps voorgedra deur :omroepster Jana Swart Extreme Fm Junie 2014 Durban Studio 031 467 1566

View Details

Extreme Fm bied aan... Die Evangelie uit die pen van Steven Hermitage " Die Here is" voorgedra deur: Omroepster Jana Swart Extreme Fm 2014 Durban Studio: 031 467 1566 www.extfm.net

View Details

Goeie nuus!!! As jy die storie vanoggend gemis het hier is hy:) Kort paas Radio Verhaal deur: Edna Cane Swannepoel..."Ons grootste Geskenk" Stem rolle word vertolk deur Johan Rothamnn as Theunissen en Natasha Stols speel die rol van Maria.
By Stemme, agtergrond musiek, byklanke en verwerking is gedoen deur: Jana Swart www.eftfm.net Durban Studio: 031 467 1566

View Details

Radio Paasverhaal deur Edna Cane Swannepoel... WAT JY KAN VERWAG!!!Hier is so n lusmakertjie n kort stem clip van die stem Akteurs! Johan Rothmann speel die rol van Theunis en Natasha Stols speel die rol van Maria....vervaardig deur: Jana Swart www.extfm.net Durban Studio TEL: 031 467 1566

View Details

Radio Paasverhaal...Laat solank jou vriende en familie weet....So n kort clip van Radio Paasverhaal deur Edna Cane Swannepoel wat volgende week uitgesaai gaan word op verskeie radio stasies. Spelers: Natasha Stols vertolk die rol van Maria...Johan Rothmann vertolk die rol van Theunissen die tussen stemme word gedoen deur Jana Swart... Redigering/ vervaardiging is gedoen deur: Jana Swart

View Details

I am very proud to present to you...my brother Hans van Rensburg Singer Songwriter and Pianist! Here Hans is singing one of the songs that we worked on together " Angels" Met trots stel ek aan U bekend my broer Hans van Rensburg! Hier sing hy een van die liedjies waaraan ons saam gewerk het "Angels" ( Music & Lyrics) Jana & Hans van Rensburg

View Details

Babette Viljoen! Kom luister gerus na hierdie pragtige sangeressie se unieke stem. Behalwe vir haar stem het sy n fantastiese verhoogspersoonlikheid. Hierdie is maar net die begin van groot dinge vir haar oppad!Baie dankie vir jou pragtige musiek Babette dat ons dit hier op impalaradio kan speel ek glo ons gaan nog baie van jou hoor! Omroepster: Jana Swart...www.impalaradio.co.za

View Details

Vanaand se Lied n gedig geskryf deur: Azette Wiesner
voorgedra deur Impala Radio Omroepster: Jana Swart (2 Desember 2013)
Azette is n Digter is nie net bloot n sogenaamde digter nie letterkundige Kritici en bekroonde digters het hulle oor haar digtalent uitgespreek. Sy is een van die gewildste digters tans op facebook met 11 000 vriende wat haar volg en haar gedigte lees!

View Details

DS . Pieter Fourie...Sondag Preek... Raak ontslae van geeste wat jou pla!...Opgelaai op Spreaker deur: Radio Presenter and facebook Gemeentelid: Jana Swart

View Details

Ek wil graag hierdie pragtige Country Sangeressie se stem met julle deel....luister asb!

View Details

My Lief...n Gedig geskryf deur Lize Stassen Kruger...Voorgedra deur Jana Swart 23 Okt 2013 Die musiek Stuk hier gebruik is ook Lize se eie werk. Baie dankie vir die eer en voorreg Lize . Mag elkeen wat hierna luister haar besonderse talent geniet en waardeer. Wees Geseend! jana

View Details

Boemelaar ...n gedig geskryf deur Lettie Swarts voorgelees, opgeneem en verwerk deur Jana Swart...Tannie Lettie se...Hierdie gedig is geskryf na aanleiding van ware gebeurtenis. Sy naam was Claud en hy het dit sy lewensroepuing gemaak om liefdesdiens onder boemelaars en straatkinders te verrig en hul siele so vir Jesus te wen.

View Details

So Finaal ...n gedig geskryf deur Marinda Koekemoer.. Voorgelees Opgeneem en verwerk deur: Jana Swart.....Marinda se ( Ek het hierdie gedig geskryf vir iemand wat n geliefde eers aan Alzheimers verloor het en lank daarna aan die dood afgestaan het. Baie dankie vir die voorreg om deel te wees van jou pragtige gedig Marinda. Mag hierdie boodskap vir talle mense wat deur dieselfde wroeging moes gaan vertroosting bring met die wete jul/ hul geliefdes bevind hul nou in n plek waar rus is n plek van groen weivelde verenig met hul Meester. Gelukkig verewig! Baie Jesus liefde en Seen! jana

View Details

Luister gerus na hierdie gedig maar meer na die boodskap wat Tannie Lettie Swarts dmv n gedig bring!
Boemelaar n gedig geskryf deur Ta Lettie Swart na aanleiding van ware gebeurtenis. Sy naam was Claud en hy het dit sy lewens roeping gemaak om liefdesdiens onder boemelaars en Straatkinders te verrig!.. Baie dankie Ta Lettie vir die baie groot voorreg en eer. Ek eer die Here vir die wonderlike Instrument wat U vir Hom is die bereidheid en liefde waarmee U die Evangelie verkondig.gaan voluit my tannie, tyd is min God is met U. Baie Jesus Liefde en Seen!

View Details

Oktober uitdaging ...n Gedig geskryf deur Zella Franci Niewoudt Degenaar. Oktober 2013 Oktobermaand Uitdaging( met respek aan C Louis Leipoldt - so mooi sal ek nooit kan skryf nie) opgeneem verwerk en Voorgedra deur :Jana Swart
Baie dankie vir die voorreg Zella om te kon deel he aan jou pragtige werk mag jou talent met groot trefkrag die digwereld tref mag die groot voorspoed en Seen van ons Here Jesus jou vergesel! Baie Jesus liefde ! jana

View Details

Boodskap Die sleutel tot die opdrag! Matt 9:38...BRING DIE BOODSKAP EN WEES SELF EEN!Hierdie Boodskap word gebring deur my Jana Swart om vir God in hierdie dag dankie te se dat ek die voorreg kan he om Sy stem te hoor, in Gebed met Hom kan verkeer en vir Sy Groot genade ! Om dankie te se vir die geleendheid om die Evangelie te mag bring dat ek nog veilig is!

View Details

Tuinier van my Lewe n gedig geskryf deur Heleen Malherbe...Voorgedra deur Jana Swart...."Program Goud op die oor" Baie dankie Heleen vir hier baie pragtige gedig vir die voorreg om dit te kon deel. Dankie ook vir jou baie pragtige boodskap hierin, asook jou positiewe inslag in my eie lewe. Mag jy hierdeur n hemelse instrument wees vir ons Hemelse Vader en talle lewens en harte bereik. Warm Radio Groete Liefde en Seen! Jana

View Details

Klanklaan n gedig deur:Louis Naude voorgelees deur Jana Swart
Louis baie dankie vir die pragtige gedig en die eer jou werk is uitstekend. Mag jou pad vorentoe as Digter die digwereld met n nuwe dinamieka tref.Warm Radio Groete en seen! Jana

View Details

Dans van die weeklaag...n Gedig deur: Elana Fourie Lancaster..( Die Kaalvoetvrou)Voorgedra deur Jana Swart...Elana baie dankie vir hierdie pragtige gedig dit was n groot eer. Mag jou pad met die kunste jou na nog hoeer hoogtes lei en jou liefde en passie vir mense en diere baie harte aanraak en omkeer. Warm Radio Seen en Groete! Jana

View Details

n Kierie Straal...Gedig deur: Emile Umberto Martinaglia...voorgelees deur Jana Swart op Radio Panorama 107.6fm ...Baie dankie vir jou pragtige werk Emile en voorspoed met jou Digkuns op jou pad vorentoe mag net die mooiste vir jou gebeur en die wereld daarbuite kennis neem van jou Godgegewe talent! Warm Radio Groete en Liefde! jana

View Details

Voorlesing van Gedig deur jana Swart ( Radio Panorama 107.6fm) September 2013....n Loop weg Sonate deur Linda Neill Digter..( Huldeblyk aan my seun Luka)

View Details

Die Kind! ...deur: Dr Jaco de Villiers...Hierdie gedig word opgedra aan Radio Panorama 107.6fm".Die kind sal weer opstaan" Voorgedra deur Jana Swart

View Details

" Nuwe klanke opi Planke" Musiek ster van die week...Louw Viljoen,...Hallo daar ek pos gou net n remindertjie van die gebeure rondom programmme van my wat nou op twee Radio stasies uitgesaai word." Nuwe klankle opi planke" is een van die programme wat om Woensdae van 17H00-18H00 SA Tyd op Impala Internet Radio uitgesaai word en weer Donderdae van 10-12 in die oggend. Hou gerus my bld dop vir meer inligting oor ander programme.

View Details

Onthou Donderdag oggend om 10h00 ons nuwe program " Nuwe klanke opi Planke" op Waterberg Stereo 104,9fm ons Musiekster van die week...Sarah Lee Johnson. Hier is is n lusmakiertjie van wat jy kan verwag. Moenie mis sy is great!

View Details

Goie middag liewe lesers,luisterraars vriende en musiekante. Hier is vanoggend se Intro van my Program " Nuwe klanke op die Planke" Die volledige program sal Maandag hier verskyn. Ons uitgekieste Hoofmusiekstuk( Liedjie) vir die program van die maand is Jessie Boston van Meyerton... Dankie Jessie jou musiek is great! dit is sy stem hier op die agtergrond. Net n lusmakerkertjie van wat nog gaan kom...geniet

View Details

Verwelkoming: Baie welkom by die Groei en Genade Kurses in Dissipelskap. Baie welkom en dankie aan diegene wat besluit het om hierdie kurses saam met my te doen. Hierdie is net n verwelkoming in voice audio en die inleiding daarvan.die kurses self sal aan elkeen wat met my bevestig het per epos aangestuur word. Geniet jou kurses en groei in die Here Jesus!

View Details

Hallo daar net n vinnige reminder van my uitsendingstye hier op Waterberg Stereo 104.9Fm Hi There just a Q Reminder of my Broadcasting Times here at Waterberg Stereo 104.9FM a great new Program with great new SA Voices.."Nuwe Klanke opi Planke" " New Sounds on the Airwaves" moenie mis hulle is great, en dankie vir jou ondersteuning! Groete jana

View Details

God gave me this song in 2008 for the Absa Praise and Worship Festival for Jesus! That day we prayed for Marie Enslin and other ladies husbands (missing in Iraq) Today Lord i give it back to you O Lord You gave me this song I worship You O mighty Saviour! i post this song in prayer in Praise and Worship to claim back every young soul every teen Child who is missing in life and in Spirit the young adults on the wrong road who need some guidance back to God! He is the God of Israel Jehovah Shalom the One who calms the mighty storm...Jesus forever the same You are worthy to be praised!!!

View Details

Pastor Ferdi Warwick van die Groei en Genade Dissipelskap Handleiding se Getuienis. Hierdie kurses gaan deur my gratis hier aangebied word. Dit is n 16 weke 4 maande kurses . Elke student wat hierdie kurses voltooi sal n pragtige sertifikaat ontvang van die skrywer self Past F Warwick.Met hierdie sertifikaat kan jy dan ook ander gaan oplei as Dissipels vir Jesus. Ek sien baie daarna uit om saam met jou deur hierdie kurses te werk. Dit is baie opwindend, soos wat ons hierdie kurses gaan doen gaan jy n ongelooflike groei in jou lewe ervaar, losmakling van sondes en as jy nog nie gedoop is nie, gedoop word. wat ook n wonderlike ervaring gaan wees want ons gaan aan die einde n feestelike kamp reel waar al ons doop kanidate asook studente van hierdie kurses bymekaar gaan kom om saam fees te vier in die Here. Maak asb met my kontak as jy graag wil deel word aan die sertifikaat inskrywing. Die enigste vereiste verbonde aan die ontvang van die sertifikaat is gereelde bywoning en jou antwoordstel wat aan my gepos moet word aan die einde van elke les.Kom geniet n heerlike vol lewe as kind van God saam met my.

View Details

God gave me this song in 2005 when He was calling me to spread the good news of the Gospel. I never used it till this morning when God gave me a confirmation on His send, This is just a ruff home recording!

View Details

Hier is my Splinternuwe Program " Nuwe Klanke opi Planke" se Tema Lied. vir die volgende seisoen.." Katreintjie" gesing en Geskryf deur Dewald Steyn..Baie dankie Dewald en aan die luisterraars geniet hom!